Before you leave...
Take 10% off your first order
10% off
Enter the code below at checkout to get 10% off your first order
info@skinnymaverick.com






Standard delivery is FREE for orders over R750. R130 flat-rate shipping applies to orders of R750 or less. Ships within 24 hours excluding weekends and public holidays.
Estimated delivery 2-5 work days.
Ondersteun jou gewrigte, spiere én ingewande – van binne af.
Wanneer ons aan stywe gewrigte of ongemak dink, fokus ons dikwels net op die plek wat seer is. Maar jou liggaam werk as 'n geheel. Inflammasie, herstel, voeding en selfs dermgesondheid speel almal 'n rol in hoe jy elke dag voel.
Hierdie kombinasie bring drie natuurlike produkte saam om jou liggaam se eie ondersteuningsprosesse te help.
Met MSM en vitamien C om bindweefsel, kraakbeen en normale kollageenvorming te ondersteun – belangrik vir gesonde gewrigte en beweeglikheid.
Die aktiewe bestanddeel, kurkumien, is bekend vir sy antioksidant-eienskappe en ondersteun die liggaam se normale reaksie op inflammasie. Konsekwente ondersteuning kan 'n groot verskil maak.
'n Gesonde dermmikrobioom ondersteun veel meer as net vertering. Dit speel ook 'n rol in voedingstofopname, immuunfunksie en algemene metaboliese gesondheid – die fondament waarop die res van jou liggaam bou.
Drie eenvoudige produkte. Een slim benadering.
Gee jou liggaam daaglikse ondersteuning sodat jy met meer gemak kan beweeg, beter kan herstel en in jou algemene welstand kan belê.
Standard delivery is FREE for orders over R750. R130 flat-rate shipping applies to orders of R750 or less. We deliver directly to your home or office, anywhere in South Africa via The Courier Guy
Please read the FULL shipping policy which can be found in the footer of our website.
Your happiness is our main focus and we like to keep things as simple as possible. If your purchase arrives and you are not 100% satisfied, if anything is broken or damaged, or if there is an item missing, please email info@skinnymaverick.com immediately so that we can rectify the situation as quickly as possible.
Unfortunately, we can only accept goods for return that are still in their original, unopened packaging. If this applies you are welcome to return any product purchased from our online store within 7 work days of receiving it.
Please read the FULL return policy which can be found in the footer of our website.
Ek het in die winter my kefirgrains gekoop. Was so n heerlike verrassing toe my pakkie kom met al die bederfies daarby! Die verpakking was uit die boonste rakke en die kefirkorrels het so gesond gelyk. (Ek het n rukkie voor ek van Skinny Maverick gehoor het, kefirkorrels ten duurste gekoop en dit was n groot flop.)
Nodeloos om te sê, gesonde kefir en vriendelike, vinnige diens, is n wenkombinasie!
Ek hou van die smaak daarvan net so, of soms blits ek dit met blueberries/aarbeie/papaya of selfs piesang. Week n bietjie chiasaadjies daarin en voila, n heerlike smoothie. Vol gesondheid!!
Kefir het my lewe op so n positiewe wyse beïnvloed en ek het ook reeds van my oormaat uitgedeel aan my kollegas en vriende.
Die pad wat ek met julle stap, is so positief. Julle is altyd naby met raat en idees, behulpsaam, vinnig met n response en sommer net fantastiese mense.
Mag julle besigheid van krag tot krag gaan, doen so voort.
Ek gebruik my kefir elke dag, ek lief dit. Het al n plantjie met my vriendin gedeel. Alhoewel ek nogsteeds sukkel met hardlywigheid, sukkel om genoeg water te drink. Gebruik kefir dit met vanilla, chia seeds, Bessies(indien ek voorraad het) en protien poeier daagliks, n koppie vol. Ek was vreeslik skepties oor Kefir omdat ek nie van joghurt hou nie, asook nie van suur/karringmelk nie. Maar ek geniet die kefir. Weet nie of dit verband hou nie, maar my vel is beslis beter.
Hallo Mandie & Sanmari
Van dat ek 'n kind was het ek altyd maag probleme gehad een dag hardlywig die volgende dag hardloop ek my bene af toilet toe. Die mense wat weet sê dis IBS......Baie voorskrif medikasie gedrink sonder enige verbetering
Augustus 2026 het ek gehoor van Kefir .....het by Skinny Maverick korrels bestel. Dis nou 2 maande wat ek dit drink alles is besig om stadig maar seker te verander. Tot my hare wat so uitgeval het is beter. Ek sal dit vir enigeen aanbeveel. Baie dankie vir julle wonderlike produk
Van iemand wat weer kans sien vir die lewe.
It’s helped me feel more in control of my sugar levels, especially during busy days. Really glad I found this.
Heading into the holiday season, I worried about sugar spikes. With this, I feel more in control and confident without being restricted. It’s a small daily step that makes a big difference.
Delicious!
Sciatica nerve pain has been extreme ,I started using Arthro Glow and the pain has subsided drastically and my mobility has increased .
Regards Harry Basson
Tastes like a million dollars
My mom and dad are sweetaholics and they are super impressed and addicted to the caramel candy now!
Literally replaced my Lindt Dark slab so thank yoooou !!! Tastes the same without any nasties which is exactly what I want :)
Ive managed to reverse my diabetes diagnosis with healthy lifestyle, eating and exercise. I am sure these tablets have helped me and I will continue taking them and recommending to family and friends
I was a bit hesitant about buying a diabetic friendly chocolate slab, but it's absolutely delicious!! I love dark chocolate, this is my go-to chocolate slab from now on !!!
They really are so delicious and made exactly right so you don't have to finish them all in one sitting 😋 Even though I wanted to ! Lol
Cancerbush - 60 Capsules | A Great Immune support and Anti-Depressant
Managing my blood sugar used to feel like a full-time job. Since I started taking Blood Sugar Balance, my daily readings are more predictable, and I feel calmer around meal times. It’s become an essential part of my routine.
Thanks for subscribing!
This email has been registered!
Take 10% off your first order
Enter the code below at checkout to get 10% off your first order